400
700
900
Lien se lankstaanskoene (Afrikaans Edition)
Derick van der Walt

Lien se lankstaanskoene (Afrikaans Edition)


Plot

Lien verkyk haar aan die posters teen die mure. 'n Wit koepel en potblou lug en 'n nog blouer see op 'n griekse eiland. Ou geboue in Jerusalem in die sonsondergang. 'n Straatkafee in Parys met die Eiffeltoring op die agtergrond. Om weg te kom, is moontlik. Die vreemde plekke het name. 'n mens kan daaraan vat. Sy kry hoendervleis. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in 'n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie.

Personal

Index 26134
Added Date Mar 09, 2023 13:18:36
Modified Date Mar 09, 2023 13:18:36