400
700
900
Tussen heinings (Afrikaans Edition)
Corlia Fourie

Tussen heinings (Afrikaans Edition)


Plot

"Elize is artikelredakteur by 'n nuwe tydskrif. Sarita is verhaalredakteur. In 'n tyd van misdaad en misverstand, van vervreemding en verval, probeer hulle sinvol leef en werk in voorstedelike Johannesburg. Hulle lewens is nou verweef met dié van jonger joernaliste. Langs Elize en haar tienerdogter, Michelle, woon Tom, 'n ouer man wat die dood van sy vrou verwerk. Dan is daar ook Welcome wat tussen hulle swerf. Toenemende geweld ontsien geen heining nie en word 'n wurggreep wat dreig om alles en almal te vernietig."--Back cover.

Personal

Index 27678
Added Date Aug 13, 2023 07:50:11
Modified Date Aug 13, 2023 07:50:11