Human & Rousseau (2012)
366 pages | EN
LC Classification PT6593.21.R84 .T94 2012
"Spoorwegingenieur Dieter Ondraceck word Gerhard Weber nadat hy gevlug het uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika gee twee dinge vir hom hoop: sy werk by die spoorweë, waar hy weer met sy geliefde "vlamdiere" kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma. Dan daag sy eertydse SS kollega Kurt Wolff op en Dieter/Gerhard besef sy verlede het hom uiteindelik ingehaal."--
| Index | 29338 |
|---|---|
| Added Date | Jan 05, 2024 10:18:08 |
| Modified Date | Jan 05, 2024 10:18:08 |