400
700
900
Omnibus 4
Ena Murray

Omnibus 4

Die kluisenaar van Abendruhe; Tweestyd op Blye Vooruitsig; As die wiel draai; Bring dan jou offer

Jasmyn (Jan 04, 2004)
9780624042471
| Paperback
502 pages | Afrikaans

Plot

Die kluisenaar van Abendruhe Thero van Zyl, beeldskone maar bedorwe sosiale vlinder met 'n geheimsinnige kwaal, is verplig om die eksentrieke kluisenaarsdokter in die Drakensberge te besoek. Magriet, haar plat-op-die-aarde niggie, moet saam. Alte gou besef Magriet dat dokter Emile Fraser geen speletjies duld nie. Of so clink Magriet - totdat sy gewese liefde, Alta Eksteen, en haar seuntjie by die hospitaal opdaag . . . · Tweestryd op Blye Vooruitsig Na jare van vervreemding beland Maddaleen Retief weer op haar oupa se plaas - dariksy 'n brief van sy dokter, Frarn;:ois Dumas. Maddaleen raak verstrengel in 'n bitter tweestryd tussen Frarn;:ois en Simon van Marg - om die verwaarloosde Grasbult, en beslis nie om haar nie! Sy besluit om die plaas self reg te ruk, al weet sy niks van boerdery af nie. Maar met Simon se duister motiewe het sy haar heeltemal misgis ... As die wiel draai Toe die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot raak en eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser, verloor, stort al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa kan terug na die plaas ..:. as bywoners. So draai die wiel, so word die rolle omgekeer. Want die Killians trek nou in die bywonershuisie in. En Henk de Beer, eertydse bywonerseun, is nou die eienaar van die plaas. Bring dan jou offer Soveel mense, soveel grense . . . Aan die een kant, Ninon Weyers, nai:ewe kelnerin by Swanepoel en Kie. se restaurant. Oorkant die grens van snobisme en groot geld, grootbaas Bertram Swanepoel. Nie een van die twee nie, selfs nie eens Tinus, die Swanepoels se kroonprins en sjarmante rokjagter met sy bedrogskemas weens dobbelskuld nie, sou ooit kon droom: lief de breek so baie grense af - selfs die .tussen ryk en arm, waarheid en leuen.

Personal

Index 29553
Added Date Jan 25, 2024 05:41:22
Modified Date Jan 25, 2024 05:41:22