400
700
900
Die ander vennoot
P.J. Haasbroek

Die ander vennoot

Human & Rousseau (2009)
9780798150415
319 pages | EN
LC Classification PT6593.18 .A37 2009

Genre

  • Afrikaans Fiction

Subject

  • Affirmative Action Programs - Fiction. - South Africa
  • Employee Empowerment - Fiction. - South Africa
  • South Africa - Economic Conditions - Fiction

Plot

Herklaas Pretorius het by sy pa geleer dat 'n mens 'n goeie ding nie sommer los nie. Dis hoekom hy in sy vennootskap met John Heckrodt bly. Van hul begindae op Guntsas, John se beesplaas in die ou Suidwes, tot hul ametismyn en later Goraseb Safaris. Die politieke omwenteling dwing hulle om na Suid-Afrika uit te wyk, onbewus daarvan dat die land hom ook binnekort in 'n oorgangstyd sal bevind. John glo dat 'n moeilike tyd soos die juis geleenthede vir entrepreneurskap bied en die vennote raak betrokke by die nuwe sakespel: swart ekonomiese bemagtiging. Maar daar is gevare wat Pretorius nie altyd in berekening bring nie. Gelukkig is daar ook die mooie Martia met wie sy lewe vervleg geraak het...

Personal

Index 29658
Added Date Feb 11, 2024 11:07:13
Modified Date Feb 11, 2024 11:07:13