400
700
900
Tatiana en die fossiel
Cecilia Nortjé

Tatiana en die fossiel

Lapa Uitgewers (2008)
9780799342895
| Paperback
197 pages | Afrikaans

Plot

Joshua is sy naam. Meneer Beterweet Die irriterende stem wat Tatiana gedurig in haar radio-inbelprogram kritiseer, op die vingers tik, beledig. Voor al haar luisteraars. Hy't dit oor haar taalgebruik, haar musieksmaak, haar kennis van rugby. En eindelik ook haar kleresmaak toe sy die groot pyn eindelik per ongeluk ontmoet. Dat hy 'n groot aanhanger van haar kunstenaartante is, het sy nie geweet nie. Ook nie verwag dat hy gedurig net daar sal wees nie. Oral. Met sy opgetrekte wenkbroue, die effense afkeer om die mondhoeke, die altyd beter weet. Maar die fossiel het sy ook in der ewigheid nie in so 'n mooie lyf verwag nie ...

Personal

Index 29669
Added Date Feb 11, 2024 11:39:54
Modified Date Feb 11, 2024 11:39:54