400
700
900
Verlore jare
Alma Carstens

Verlore jare

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) (Sep 2012)
9780799358308
| Paperback
197 pages | Afrikaans

Plot

Vyf ep twintig jaar nadat Isabella haar buite-egtelike seun laat aanneem bet, staan sy weer van aangesig tot aangesig voor horn. Dis hy, weet sy voor sy hoor wat sy naam is, want hy is 'n sprekende beeld van sy pa. Maar weer vou die noodlot sy koue hand om haar hart. Want Juan, haar seun se pa, is ook in hierdie kusdorpie en hy is nie alleen nie. Meer, hy weet nie eens hy bet ooit 'n seun gehad nie. En terwyl hierdie mense hulle saam hier bevind, stuur liefde hulle al drie op 'n pad wat rampspoedig kan eindig. As sy net betyds kon praat.

Personal

Index 29906
Added Date Mar 20, 2024 11:24:57
Modified Date Mar 20, 2024 11:24:57