Hierdie gids is geilusstreer met foto's wat 'n blik bied op 'n keurige mengsel dekor- en interieurstyle wat vandag in Suid-Afrika voorkom.