400
700
900
Ek was hier (Afrikaans Edition)
Nanette van Rooyen

Ek was hier (Afrikaans Edition)

LAPA Publishers (2012)

Plot

Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met die swart hare en bleek vel. En sy wonder oor die papier--rot en die Banksy-boek wat sy een oggend buite haar venster kry. Milan neem kitaarlesse, hou van flieks, old school-musiek soos Pink Floyd en Led Zeppelin en maak snags stensils. Hy wonder wat deesdae met hom aangaan - is hy siek of verlief? Wat dit ook al is, dit het begin die oomblik toe hy Frankie by die Waterfront gesien het ...

Personal

Read
Index 19491
Added Date Aug 17, 2021 14:16:20
Modified Date Aug 17, 2021 14:16:20