400
700
900
Doodsroeper
Rika Cloete

Doodsroeper

3 x copies


Plot

"Februarie, 1861. 'n Groepie trekboere maak naby die Gamagara-rivier in die Kalahari staning. Nie ver daarvandaan nie, lê Stilbos - 'n misterieuse bos sonder voëls, maar ook die skuilplek van die Doodsroeper, 'n onaardse wese wat uitroep voordat iemand sterf. Kort voor lank word die geskende lyk van een van die boere in die bos gevind. Dit is ongetwyfeld moord en Soois Bruwer, 'n verloopte wetsman, word versoek om ondersoek in te stel. Hoe dieper hy delf, hoe ingewikkelder word die saak en hoe meer besef hy dat hy eintlik maar bitter min van die mense om hom weet. Op hul hulp kan hy ook nie juis reken nie. Daar is nou wel oom Albert Siener met sy vreemde visioene, maar daarvan verstaan Soois g'n snars nie. Dan is daar Nella Uys, 'n onkonvensionele, geheimsinnige vrou wat baie weet, maar min sê. En klein Krisjan Harmse wat die oplossing vir die raaisel ken, verraai niks."--Back cover.

Personal

Read
Index 19534
Added Date Aug 17, 2021 14:53:41
Modified Date Nov 16, 2021 11:48:46