LC Classification GR76 .D56 2014
"Die ding in die riete as bloemlesing is n waardevolle bydrae tot die kortverhaalkuns in Afrikaans. Die bundel as geheel bevat n bree spektrum verhale waarin Suid-Afrika se ryk orale tradisie aan lesers bekend gestel word. Die bloemlesing word sterk aanbeveel vir lesers wat in die mitologie belang stel, terwyl akademici die bundel besonder nuttig sal vind vir verdere studie op die gebied van die orale en mitologiese aspekte in die Afrikaanse kortverhaalkuns"--Internet.
| Read | |
|---|---|
| Index | 19623 |
| Added Date | Aug 18, 2021 11:02:42 |
| Modified Date | Aug 18, 2021 11:55:23 |