LC Classification PT6592.2.O84 .A3 2019
Winner South African Literary Poetry Award 202000 Grondwater sluit aan by die vorige bundels van die gevestigde digter Marlise Joubert, maar het ?n boustof wat getuig van ?n nuwe stel lewenservaringe wat dit laat affilieer by die groeiende tradisie in Afrikaanse laatwerk.00Dit is ?n bundel wat spreek van die spreker se terugblik op ?n leeftyd, die besef van eie sterflikheid en die ontginningsproses van die biologiese en psigologiese wortels van die mens, van die impak van ouerfigure en veral van die gestorwe moeder.
| Read | |
|---|---|
| Index | 19747 |
| Added Date | Aug 21, 2021 13:19:58 |
| Modified Date | Aug 21, 2021 13:20:02 |