Universiteit Van Suid Afrika (1995)
160 pages
LC Classification 96123337
Joubero Malherbe, 'n bekende by alle musiekliefhebbers, gesels op onderhoudende wyse oor bekendes in die musiekw?reld waarmee sy oor die jare heen kennis gemaak het. Die leser word 'n intieme kykie gebied op die unieke persoonlikhede van Suid-Afrikaanse en besoekende oorsese musiekkunstenaars. Hierdie publikasie bevat besondere foto's en is 'n ware versamelstuk.
| Read | |
|---|---|
| Index | 19869 |
| Added Date | Aug 22, 2021 19:58:24 |
| Modified Date | Aug 22, 2021 19:58:24 |