400
700
900
Die tand van die tyd
Willie Burger | Marné Pienaar | Jac Conradie

Die tand van die tyd

opstelle opgedra aan Jac Conradie

AFRICAN SUN MeDIA (2009)
9781920338138
227 pages | English
Dewey 410
LC Classification P140 .T36 2009

Subject

  • Language Arts & Disciplines

Plot

Jac Conradie se intreerede as professor aan die Universiteit van Johannesburg het as titel ?Die tand van die tyd? gehad. Die bydraes in hierdie bundel weerspie‰l iets van Jac se veelsydigheid en van sy impak op die akademie. Bydraes uit Europa, Noord-Amerika en Afrika deur taalkundiges, letterkundiges en historici getuig van die respek wat Jac oor ?n wye akademiese front afdwing. As die huldiging van ?n loopbaan, van ?n wetenskaplike, maar ook van ?n wellewende mens, kan hierdie bundel nie genoegsaam wees nie, maar dit is ?n aanduiding van die waardering en ho‰ agting wat akademici die wˆreld oor vir Jac het

Personal

Read
Index 19975
Added Date Aug 23, 2021 19:07:26
Modified Date Aug 23, 2021 19:07:27