400
700
900
Kaalvoet Ballerina
Joléne de Koningh

Kaalvoet Ballerina

LAPA Uitgewers (Edms) Bpk (Jan 2014)
9780799364217
| Paperback
205 pages | Afrikaans

Plot

In haar haas om by haar dogter agter die verhoog te kom val Biga - reg voor 'n man se voete. Die skyn alles te weet van 'n verstuite enkel. Hy weet ook heelwat van 'n vrou en wat haar gelukkig maak ... Maar hy beweeg in 'n wereld sonder finansiele kommer, wat totaal van hare verskil. En sy is immers Biga, die bekwame verpleegster wat haar voorgeneem het sy sal self vir haar en haar kinders sorg. Buitendien, is sy sorgsaamheid nie
maar net 'n baie ou slenter van soveel mans nie? En daar is immers nog die kwessie van die ander vrou, oor wie sy farnilie allank hoop koester.

Personal

Read
Index 21120
Added Date Sep 12, 2021 10:26:19
Modified Date Sep 12, 2021 10:26:19