400
700
900
Romanse in beseringstyd
Cecilia Nortjé

Romanse in beseringstyd

Lapa Uitgewers (2010)
9780799345674
| Paperback
197 pages | Afrikaans

Plot

Toe Annalize hoor sy bet 'n breingewas en het net twee jaar om te leef, beswee:fsy haar vrees vir die dood met 'n voorneme om voluit te leef. Sy neem die leisels op die plaas stewig vas en laat haar ook sommer vir die TV-realiteitsprogram, Landbouer soek liefde, inskryf. Net jammer van die plaasbestuurder, Rabol Dekker, wat haar tant Anna voor haar dood aangestel het. Rahul dink sy is 'n selfsugtige plesiersoeker en behandel haar ook so. Maar toe die vyf mans vir die program hulle opwagting maak, weet sy dat haar hart eintlik klaar vir Rahul gekies het, al weet sy nie wie hy is en waar hy eintlik vandaan kom nie.

Personal

Read
Index 21145
Added Date Sep 12, 2021 14:00:10
Modified Date Sep 12, 2021 14:00:10