400
700
900
Liefdesboodskap
Mari Roberts

Liefdesboodskap

LAPA Uitgewers (Edms) Bpk (Jun 2013)
9780799361261
| Paperback
205 pages | Afrikaans

Plot

Ná 'n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Maar nou ja, Sebastiaan was nog altyd daar - "om haar op te pas", soos hy dit stel. Die altyd afsydige Sebastiaan sleep haar selfs naweke saam op sy uitstappies. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ... ?

Personal

Read
Index 21146
Added Date Sep 12, 2021 14:00:40
Modified Date Sep 12, 2021 14:00:40