2010
Alles omtrent Lukas de Later is dodelik. Hy's dodelik aantreklik., dodelik man, dodelik sexy. En Mantra trap mooitjies in die strik toe sy haar seer hart in Suid Afrika kom troetel. Sy is pas geskei, het Ierland se reën en mis vir sonnige Suid-Afrika agtergelaat en onomkeerbaar op dié plaasboer en uberman verlief geraak. Nooit weer as dit nie vir ewit is nie, het sy haar voorgeneem. Maar Lukas wil hom nie weer verbind nie. Hy kan nie eens sê hy is lief vir haar nie, en dit na soveel passievolle nagte...
| Read | |
|---|---|
| Index | 21154 |
| Added Date | Sep 12, 2021 14:08:17 |
| Modified Date | Sep 12, 2021 14:08:17 |