400
700
900
Eenkantman
Joléne de Koningh

Eenkantman

Lapa Uitgewers (2009)
9780799343236
| Paperback
197 pages | Afrikaans

Plot

Rulanda Muller is 'n beroepsvrou. Uiters bekwaam, selfversekerd, toegewyd, Nie die soort vrou wat liaar lewe met 'n gesinnetjie wil deel me. Toe sy besef sy wil tog bitter graag 'n man hê, kinders ook, is sy skoon haar ewewig kwyt. En nie sommer net 'n man nie, sy wil haar lewe met Chris Weyers deel - ouer, wyser, 'n man wat nie deur haar bedreig voel nie. Maar hy wil nie weer trou nie, reken boonop sy is te jonk vir hom. As hy net nie so hardekwas was nie, boonop die pa van besitlike, bitsige tweelingdogters nie. As sy tog nie so bitterlik lief vir hom geword het nie.

Personal

Read
Index 21159
Added Date Sep 12, 2021 14:12:27
Modified Date Sep 12, 2021 14:12:27