400
700
900
Onweerstaanbare vreemdeling
Rykie Roux

Onweerstaanbare vreemdeling

Lapa Uitgewers (Sep 2010)
9780799347128
| Paperback
197 pages | Afrikaans

Plot

As Clarette weer sien, is sy in sy arms. By hom voel dit asof sy blydskap drink en geluk inasem. Maar dit mag nie. Want sy in 'n navorser, al amper doktor. En Soois 'n nutsman. Maar Soois is toe al die tyd die seun van professor Irina Daneel, Klarette se rolmodel. Sy wou nog altyd saam met haar navorsing gedoen het. Maar prof Irina is onder 'n wolk by die universiteit weg. Nou will haar seun Klarette dwing om sy ma se dokumente vir hom uit te smokkel. Sy weet hy misbruik sy lyflike houvas oor haar, maar sy kan net nie vir hom nee sê nie.

Personal

Read
Index 21163
Added Date Sep 12, 2021 14:16:04
Modified Date Sep 12, 2021 14:16:04