Tafelberg Publishers
Van die gewilde skrywer van Griet skryf 'n sprokie kom 'n grootwordstorie uit die 1970's waarin elke nuwe lewensles die onskuld verdryf. Vir Mart en haar vriendin Dalena is dit 'n tyd van seksuele ontdekking, huil oor ouens wat aan die grens sterf, en kennis maak met dwelms en aborsie.
| Read | |
|---|---|
| Index | 22666 |
| Added Date | Jan 10, 2022 22:56:51 |
| Modified Date | Jan 10, 2022 22:56:51 |