400
700
900
Treurgrond
Dirk Hermann

Treurgrond

die realiteit van plaasaanvalle, 1990-2012

Kraal-Uitgewers (2012)

Plot

"Treurgrond bied 'n blik op plaasaanvalle in Suid-Afrika. Die boek maak egter glad nie aanspraak daarop om volledig te wees nie. Die getal aanvalle en moorde in die boek is baie konserwatief en bestaan net uit voorvalle wat uit koerante en ander bronne bevestig kon word. Die volledigheid van die beskrywings is ook afhanklik van die volledigheid waarmee koerante en ander bronne die voorvalle beskryf het. Lesers wat oor meer volledige inligting beskik, word aangemoedig om met TLU SA in verbinding te tree sodat die inligting aangevul kan word."--

Personal

Read
Index 23544
Added Date Jun 07, 2022 12:57:23
Modified Date Jun 07, 2022 12:57:51