400
700
900
So was dit
Johan van Wyk

So was dit

Stories van gister en vandag

Tafelberg (Apr 10, 2013)

Subject

  • Biography & Autobiography

Plot

Johan van Wyk beskryf ’n platteland propvol enigmatiese karakters en ongewone gebeurtenisse. Saam met hom betree jy die wêreld van Stefaans-sonder-sokkies, die Beenpense van Draaikraal, ant Hettie Poortjies en Gert Kriedoring – en ’n era van eenvoud en outydse waardes.Sy stories gaan oor windpompe, skuurdanse, die uitgestrekte vlaktes van die Hantam, Aga-stowe, baaisiekels en boorgate . . . en mense wat teen die armoede in probeer boer. Dit verklap egter ook iets van die lewensreise waarop ons gaan en dit wat ons in ’n leeftyd oor dinge soos liefde, verlies, geluk en sterflikheid leer.

Personal

Index 24115
Added Date Aug 13, 2022 16:28:52
Modified Date Aug 13, 2022 16:28:53