In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op 'n dag tuis kom en hoor Archie is weg in 'n luukse motor saam met 'n welbedeelde blondine.'n Jaar later is Archie stééds weg. Hy stuur kriptiese boodskappe aan sy kinders en uiteindelik een aan sy prokureur waarmee hy Polly se aansoek om 'n egskeidingaanvaar. Toe daag hy nie op vir die hofverskyning nie, en Polly begin wonder of die man ooit nog lewe. My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Pol.
| Index | 24268 |
|---|---|
| Added Date | Sep 06, 2022 15:31:08 |
| Modified Date | Sep 06, 2022 15:31:09 |