400
700
900
Adriaan Deneys
Karl Kielblock

Adriaan Deneys

Nasionale Pers (1947)

Plot

‘n Puik avontuurverhaal uit die dae van Goeweneur Tulbach. Wat is die geheim van die gestrande skepe wat Kaptein Deneys moes oplos? En hoe het Priscilla Reynders daarby ingeskakel? ‘n Mooi, ryk nooi en ‘n gawe galante jongkêrel, met ‘n invloedryke en hooggeplaaste peetvader wat maar nie kan verstaan waarom hulle nie trou nie. Maar wat vir bejaarde en welvarende peetvaders na molshope lyk, is dikwels berge in jong harte. Plig speel ‘n rol, eiesinnigheid is ‘n harde en jaloerse meester vir die wat sy dienaars wil wees, en dan is daar herinnneringe ... Misverstand bring byna ramp op ramp, veral waar die twee omring is deur diegene wat dit moet uitbuit of self ondergaan. Kan ‘n vrome peetvader in ‘n magsposisie twee sulke jong mense lei dat hulle mekaar eindelik vind? As ‘n groot hart en groot wysheid dit vermag, dan kon dit hier gebeur. Hierdie is ‘n spannende verhaal uit die goeie dae van vader Tulbagh.

Personal

Index 24830
Added Date Nov 28, 2022 07:56:18
Modified Date Nov 28, 2022 07:56:18