400
700
900
Daar's 'n gay pastoor in my kop
Philip Liebenberg

Daar's 'n gay pastoor in my kop

Penguin (2008)
9780143025771
373 pages
Dewey 261.8357660968
LC Classification BR1725.L436 .L54 2008
LC Control No. 2009372382

Subject

  • Clergy - Biography. - South Africa
  • Gay Clergy - Biography. - South Africa
  • Gay Men - Biography. - South Africa
  • Homosexuality - Religious Aspects
  • Homosexuality - South Africa

Plot

Die kontroversiële saak van homoseksualiteit in die kerk vorm die kern van die boek. Die outeur het aanvanklik geweier om sy homoseksualiteit te aanvaar en was uiteindelik oortuig dat dit slegs 'n duiwel is wat uitgedryf moet word. As jongman ontmoet hy 'n vroumet wie hy later trou, hy word pa en ook'n suksesvolle AGS pastoor in Johannesburg. Maar as mens bly hy ontevrede en onvervuld. Die hart van die storie dui hoe sy vrou van hom skei, hy uiteindelik sy homoseksualiteit aanvaar en vrede en geluk vind in sy verhouding met Johan.Die boek is 'n duidelike maar ook pynlike uitbeelding van die wroeging wat 'n gay man ervaar. Die outeur dring aan op totale eerlikheid; slegs deur eerlik te wees kan hy uiteindelik die waarheid omtrent sy lewe aanvaar. Sy oplettendheid sorg vir wonderlike insigte, nie net oor homoseksualiteit nie, maar ook verhoudings, die kerk en algemene geloof.Die outeur se eerlike en intense soeke na waarheid word oorgedra deur die deurlopende insig wat op elke bladsy te voorskyn kom. Philip Liebenberg is [tans] pastoor by Die Kapel in Mellville, Johannesburg. (rugteks)

Personal

Index 24861
Added Date Dec 06, 2022 05:27:40
Modified Date Dec 06, 2022 05:27:40