400
700
900
Permanente ink (Afrikaans Edition)
Carina Diedericks-Hugo

Permanente ink (Afrikaans Edition)

LAPA Publishers (2011)

Plot

Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland 'n groepie niksvermoedende tieners in 'n gevaarlike web wat al stywer span.

Personal

Index 25492
Added Date Jan 26, 2023 13:38:23
Modified Date Jan 26, 2023 13:38:23