400
700
900
Buys
Willem Anker

Buys


Plot

"Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Van die Langkloof swerf Buys – oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Hy bly anderkant die Vis by Xhosa-opperhoof Ngqika, wat soos sy seun is. Hy bly by die Tamboekies; in die republiek van Graaff-Reinet; op die trekpad. Oral trek hy saam met en sonder Maria, Nombini, Elizabeth en ander vroue. Oral verwek hy kinders; oral sluit ander rowers en weglopers by hom aan –’n ganske Buysvolk. Hy sterf teen die oewer van die Limpopo. Maar Buys is nie dood nie." --Publisher.

Personal

Index 25670
Added Date Feb 07, 2023 06:06:04
Modified Date Feb 07, 2023 06:06:05