400
700
900
Die val van die dice
Pat Stamatélos

Die val van die dice

Kwela Boeke (2007)
9780795702570
245 pages
Dewey 839.3636
LC Classification PT6593.29.T35 .V35 2007
LC Control No. 2008556366

Subject

  • Afrikaans Fiction

Plot

Pattie Peters se lewe het toe anders uitgedraai as wat sy gedink het. Nooit het sy kon dind dat sy na haar verloofde, Lake Pappasani, se skielike dood endele dae voor hul troue, wel in die huwelik sou tree nie. Maar sy het, en nou, amper 20 jaar later het sy vier kinders wat haar eindelose vreugde gee. En 'n man - 'n man wat haar daagliks dryf tot op die rand van waansin en verdriet.
Hierdie meesleurende opvolg van Kroes vertel hoe die dice toe anders geval het vir Pattie Peters, Dit lig die gordyn op so 'n donker, tragiese lewe dat dit 'n mens sprakeloos laat.

Personal

Index 26078
Added Date Feb 20, 2023 17:36:39
Modified Date Feb 20, 2023 17:36:39