400
700
900
Fasade van die hart
Mari Roberts

Fasade van die hart

Lapa Uitgewers (Oct 01, 2007)
9780799339734
| Paperback
198 pages | Afrikaans

Plot

Sy vervoei hom, kan dit nie eens verduur om naby hom te staan nie, wat nog te s?? langs hom sit en wild uit die helikopter met dwelmpyltjies skiet. Beate weet van Derrick de Winter se voete van klei. Kleintyd was hy haar beste maat, haar held, totdat hy met Lucy begin uitgaan het... en geweier het om verantwoordelikheid van hul kind te dra. Sy weet hy gryp onbetrokke na vroue soos stukkies dryfhout wat verbykom, en los hulle ewe vinnig. Sy sal haar nie laat meesleur nie. Maar die aand van die verpestelike rooi rok speel sy roekeloos saam, met gevolge wat selfs sy nie kon voorsien nie.

Personal

Index 29668
Added Date Feb 11, 2024 11:38:58
Modified Date Feb 11, 2024 11:38:58