400
700
900
Sterrereën
Mari Roberts

Sterrereën

Lapa Uitgewers (2009)

Plot

Sewe jaar dra sy die geheim met haar saam wat net sy ken, en Lourens Nou is Lourens begrawe. En ná al die jare kom Markus van Greunen terug. Andrea moenie net keer dat haar geheim nie bekend word nie, ook dat haar gevoel vir dié man haar nie weer van haar voete afklap nie. 'n Week voor haar troue het Markus, Lourens se broer, haar oorreed sy maak 'n fout; dat hulle liggame mekaar lankal reeds herken het voor hulle verstand wou saamwerk. Toe verdwyn hy. En al wil sy bitter graag anders glo, weet sy Markus en die verlede is nog net so lewend. En dis 'n fout.

Personal

Read
Index 22825
Added Date Jan 23, 2022 09:46:23
Modified Date Jan 23, 2022 09:46:23