400
700
900
Voltooide sirkel
Madelie Human

Voltooide sirkel

Lapa Uitgewers (2011)
9780799351705
| Paperback
200 pages | Afrikaans
$ 55.00 | Value: $ 55.00

Plot

Om jou tweelingsus aan die dood af te staan en haar pasgebore baba soos jou eie groot te maak, is een ding. Om jare later gekonfronteer te word met jou voormalige swaer wat sy kind wil sien, is 'n ander ding. En hy is me sommer in die dorp rond nie, hy is die nuwe vennoot in die mediese praktyk waarin Riette werk. Aanval, dit is Riette se eerste reaksie. Waar was die besorgde pa dat hy nou eers, sewe jaar later, so graag sy kind wil sien?
Of was daar weI 'n goeie rede? Hoe ook al, Riette het nie rekening gehou met sy sorgsame kant nie. En veral nie met sy aantrekkingskrag nie.

Personal

Read
Index 22831
Added Date Jan 28, 2022 09:33:43
Modified Date Jan 28, 2022 09:33:43

Value

Retail Price $ 55.00
Value $ 55.00